Die berglelie (Ornithogalum candicans) is 'n meerjarige, blomdraende plant en geofiet wat deel is van die Asparagaceae familie. Die spesie is inheems in Lesotho en Suid-Afrika. In Suid-Afrika kom die spesie in KwaZulu-Natal, Mpumalanga en die Vrystaat voor. Dit staan ook bekend as die Kaapse hiasint.
Bronne REDLIST Sanbi Plants of the World Online
candicans Kategorie:Flora van Lesotho Kategorie:Flora van Suid-Afrika