Linum gracile is 'n meerjarige, blomdraende plant wat deel is van die Linaceae familie. Die spesie is endemies aan die Oos- en die Wes-Kaap. Dit kom voor van Hermanus tot by Humansdorp en is deel van die fynbos.

Bronne REDLIST Sanbi Plants of the World Online

gracile Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika