Kissenia is 'n genus van struike wat behoort tot die familie Loasaceae. Die genus is inheems aan Afrika en die Arabiese Skiereiland.
Spesies Daar is slegs twee spesies in die genus:https://powo.science.kew.org/taxon/urn:lsid:ipni.org:names:24988-1
Kissenia arabica R.Br. ex Chiov. Kissenia capensis Endl.
Verwysings