Gebeure somer - Athene stuur Kleon na die strategiese stad Amphipolis wat sedert 424 v.C. in Spartaanse hande is. Kleon bereik Eion, die stad se hawe. Slag van Amphipolis - Die Spartaanse generaal Brasidas voer 'n uitval uit uit die stad en die Atheners word verslaan. Brasidas raak gewond en sterf later.

Sterftes Brasidas -- Spartaanse generaal

Verwysings