Depressie kan verwys na:
'n Algemene depressiewe toestand. Kliniese depressie, 'n geestesteuring. "Maniese depressie", nou bekend as bipolêre gemoedsteuring. Ekonomiese depressie: 'n Langdurige afswaai in die ekonomie van 'n land. Geografiese verskynsel: versonke grond.