Dierama formosum is 'n meerjarige geofiet wat deel is van die Iridaceae familie. Die spesie is inheems aan Malawi, Mosambiek, Suid-Afrika en Zimbabwe voor. In Suid-Afrika het die plant 'n voorkomsgebied van 2 225 km² en word gevind op die Mpumalanga Hoëveld by Dullstroom en Lydenburg. In Zimbawe kom die plant op die oostelike hooglande voor asook in die Mulanjemassief in Malawi.
Bronne REDLIST Sanbi Plants of the World Online
formosum Kategorie:Flora van Malawi Kategorie:Flora van Mosambiek Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Flora van Zimbabwe