Die bitterbultkaroo (Pentzia viridis) is 'n plant wat deel is van die Asteraceae familie. Die spesie is endemies aan Suid-Afrika en kom voor in die Noordwes, Noord-Kaap, Oos-Kaap en die Vrystaat-provinsies.
Bronne REDLIST Sanbi Plants of the World Online
viridis Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika