Gebeure Antigonus Monophthalmus verloor die stad Akko. Dit word deur Ptolemeus I ingeneem. Die Korintiese Bond word saamgestel Kassander sluit 'n verbond met Lysimachus nadat hy die vredesvoorwaards van Antigonus gehoor het. Hy poog ook om die ander Diodoche, Ptolemeus en Seleucus in die koalisie te betrek. Demetrius is op die Peloponnesos en eis dat hy ingewy word in die Eleusiniese Misterieë. Demetrius en Kassander sluit vrede. Mithridates I Ktistes stig die koninkryk Pontus in Kappadosië en Paflagonië.
Sterftes
Verwysings
-98