Coptosperma supra-axillare is 'n struik deel is van die Rubiaceae familie. Die spesie is inheems aan Aldabra, Comore-eilande, Eswatini, Kenia,Madagaskar, Mosambiek, Suid-Afrika, Tanzanië en Zimbabwe. In Suid-Afrika kom die spesie in die KwaZulu-Natal, Limpopo en Mpumalanga-provinies voor.
Coptosperma supra–axillare maak saam met Coptosperma rhodesiacum deel uit van die Searsia rigida var. rigida - Searsia magalismontana subsp. codii hoofvegetasietipe van die koel misgordel van die Soutpansberg. Dit is een van die minder konstante aanwyserspesies hiervan.
Verwysings
supra-axillare Kategorie:Flora van Aldabra Kategorie:Flora van die Comore-eilande Kategorie:Flora van Eswatini Kategorie:Flora van Kenia Kategorie:Flora van Madagaskar Kategorie:Flora van Mosambiek Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Flora van Tanzanië Kategorie:Flora van Zimbabwe