Die Universiteit van Namibië (Engels: University of Namibia of UNAM) is 'n universiteit geleë in Windhoek, Namibië en is die oudste universiteit in Namibië.
Die hoofkampus is in Pionierspark geleë.
Sien ook Politegnikum van Namibië Namibiese Universiteit van Wetenskap en Tegnologie
Eksterne skakels
Amptelike webwerf
Kategorie:Geboue en strukture in Windhoek Kategorie:Namibiese universiteite