Ilario Di Buò (* 13 Desember 1965) is 'n uitgetrede Italiaanse boogskutter. Hy het aan die Olimpiese Somerspeles van 1984, 1988, 1992, 2000, 2004 en 2008 deelgeneem.Ilario Di BuòIlario DI BUO'
Verwysings
Kategorie:Geboortes in 1965 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Italiaanse boogskutters Kategorie:Olimpiese deelnemers