Geranium harveyi is 'n meerjarige blomdraende plant wat deel is van die Geraniaceae familie. Die spesie is endemies aan Suid-Afrika en kom in die Noord-Kaap, Oos-Kaap en die Wes-Kaap voor. Dit is deel van die grasland en Nama-Karoo-biome en kom van die Nuweveldberge, noord van Beaufort Wes, voor tot by hoë berge in die Oos-Kaap binnelan en sover oos as Stormberg naby Molteno en die Boschberg by Somerset-Oos.

Bronne REDLIST Sanbi Plants of the World Online

harveyi Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika