Die geita (Monsonia emarginata) is 'n eenjarige of 'n meerjarige blomdraende plant wat deel is van die Geraniaceae familie. Die spesie is endemies aan Suid-Afrika en kom in die Oos-Kaap en die Wes-Kaap voor.

Die spesie staan ook as die geitabossie, keitabossie, naaldebossie, rabas en die sambreeltjie bekend.

Beskrywing Monsonia emarginata is 'n eenjarige of soms meerjarige struik. Dit het groen blare en wit blomme.

Verwysings

Bronne REDLIST Sanbi Plants of the World Online

emarginata Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika