duimnael|links|Vervaardiging en verbranding van fosfien
Fosfien is 'n verbinding van fosfor en waterstof met die chemiese formule . Dit kan as 'n hidried van fosfor beskou word of as 'n fosfied van waterstof.
Dit is 'n baie toksiese en brandbare gas.
Daar is ook afgeleide, gesubstitueerde verbindings soos wat fosfiene genoem word.
Kristalstruktuur Teen lae temperature kristalliseer die verbinding in 'n kubiese struktuur.
Chemiese eienskappe Kalsiumfosfied reageer met water en stel fosfien vry:
'n Ander sintese behels wit fosfor en 'n sterk basis, soos natriumhidroksied. Dit is 'n outoredoksreaksie wat ook fosfaat vrystel. Fosfien is analoog aan ammoniak en kan soute vorm soos maar hulle is baie minder stabiel as die ammoniumsoute.
Gebruike Fosfien word soms vir berokingsdoeleindes gebruik bv. teen die amandelmot Cadra cautella of die ryskalander Sitophilus oryzae. Vanweë die hoë toksisiteit is die gebruik aan groot beperkings onderhewig. Fosfien se lewensduur in lug egter taamlik kort, ongeveer 5 uur. Dit word deur hidroksielradikale vernietig.
Verwysings
Kategorie:Verbindings van fosfor Kategorie:Anorganiese verbindings