Yster(II)chloried is 'n verbinding van chloor met yster in sy oksidasietoestand van 2+. Dit is higroskopies.
Komplekse chloroferraatione soos en is uit oplossings bekend. Hulle het albei Fe-ione in tetraëdriese omringing. Die twee tetraëders in deel ‘n rand.
Strukture Yster(II)chloried kristalliseer in die romboëdriese -tipe struktuur. Die het 'n gelaagde toebroodjiesstruktuur met yster in 'n oktaëder van chlooratome.
Die verbinding vorm 'n groen tetrahidraat .4 wat 'n monokliniese struktuur het (a=591±3 b=717±3, c=844±4; beta=ll2 ° 10'±20'. (P2/c) Die struktuur bestaan uit effens verwringde oktaëders []
Chemiese eienskappe Yster(II)chloried kan verkry word deur reduksie van watervrye yster(III)chloried in 'n stroom droë waterstof by temperature 300-350 °C:
Die stof kan deur sublimasie gesuiwer word in 'n stroom van droë HCl teen 700 °C, waar dit 'n dampdruk van 12 Torr het.
Verwysings
Kategorie:Anorganiese verbindings chloried