Kaliumheksasianoferraat(III) (ook: kaliumferrisianied of rooibloedsout) is 'n sout van kalium en die komplekse ioon wat yster in sy oksidasietoestand +3 bevat. Die sout het die chemiese formule .

Die stof kan uit kaliumheksasianoferraat(II) (geelbloedsout) verkry word deur dit met chloor te oksideer:

Verwysings

Kategorie:Anorganiese verbindings Kategorie:Verbindings van kalium Kategorie:Verbindings van yster