Natriumnitraat of Chilisalpeter is die sout van natrium en salpetersuur met die chemiese formule .

Kristalstruktuur Salpeter kristalliseer in die romboëdriese kalsiet-struktuur (G0 in die strukturbericht-klassifikasie.)

Termiese ontbinding In die temperatuurgebied van 570 °C-760 °C ontbind die nitraat in twee stappe:

Die gevormde natriumnitriet ontbind tot die oksied

Gebruike Natriumnitraat word vir baie doeleindes gebruik: as onderdeel van kunsmis as onderdeel van plofstowwe as preserveermiddel in verwerkte vleisprodukte om emaljes van glas of keramiek 'n blink buitenste laag te gee om die sterkte van tekstiel te vergroot

Eutektiese smelt Die fasediagram van natriumnitraat met kaliumnitraat, die stelsel het 'n eutektiese punt by x=0,5 en T=221°C. Van hierdie eienskap word in die ontginning van sonkrag gebruik gemaak. Die eutektiese mengsel word as stoormedium van die son se hitte gebruik in termiese aanlegte. Dit kan gebruik word in die temperatuurbereik van 280°C tot 560°C.

Verwysings

Kategorie:Anorganiese verbindings nitraat