Conophytum phoeniceum is 'n sukkulent wat deel is van die Aizoaceae familie. Die spesie is endemies aan Suid-Afrika en kom in die Noord-Kaap by Umdaus voor. Die spesie se getalle het met 80% verminder oor drie generasies. Die oorsake hiervan word nie goed verstaan nie maar mynbou bedrywighede, plant diefstal en vertrapping deur vee speel alles 'n rol.

Bronne REDLIST Sanbi Plants of the World Online

phoeniceum Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika