Louis van der Westhuizen (gebore 25 Februarie 1995) is 'n Namibiese rugbyspeler. Hy is gekies vir Namibië se groep vir die rugbywêreldbekertoernooie in 2015, 2019 en 2023. Sy gewone speelposisie is op haker.
Verwysings
Kategorie:Lewende mense Kategorie:Geboortes in 1995 Kategorie:Cheetahs rugbyspelers Kategorie:Bulls rugbyspelers Kategorie:Namibiese rugbyspelers