Hierdie is 'n lys van poësie toekennings:

Groot internasionale toekennings Nobelprys vir Letterkunde (Nie uitsluitlik vir poësie nie)

Asië SAARC Letterkundige toekenning

Afrika Brunel Universiteit Afrika Poësie-prys

Suid-Afrika

ATKV-poësieprys Hertzogprys (beurtelings, in die veld van drama, poësie of prosa) Ingrid Jonkerprys Poortprys

Europa Duitsland Wilhelm Busch-prys vir satiriese en humoristiese poësie

Nederland Awater Poëzieprijs C. Buddingh'-prijs J.C. Bloem-poëzieprijs Jan Campert Prize Jo Peters Poëzieprijs VSB Poetry Prize

Noord-Amerika

VSA

Pulitzerprys vir Poësie

Kategorie:Poësie Kategorie:Toekennings