Die miershoopwildemispel (Vangueria randii subsp. randii) is 'n struik of 'n boom wat deel is van die Rubiaceae familie. Die spesie is inheems in Botswana, Malawi, Mosambiek, Zambië en Zimbabwe.

Die boom se FSA-nommer is 702.5.https://www.treetags.co.za/national-list-of-indigenous-trees/

Sien ook Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bome

Verwysings

Bron Plants of the World Online

randii subsp. randii Kategorie:Flora van Botswana Kategorie:Flora van Malawi Kategorie:Flora van Mosambiek Kategorie:Flora van Zambië Kategorie:Flora van Zimbabwe