Die Soutpansbergwildemispel (Vangueria soutpansbergensis) is 'n meerjarige struik wat deel is van die Rubiaceae familie. Die spesie is endemies aan die Limpopoprovinsie en kom in die Soutpansberg voor. Dit het 'n voorkomsgebied van 693 km² en het tans geen bedreigings nie.
Die boom se FSA-nommer is 703.1.https://www.treetags.co.za/national-list-of-indigenous-trees/
Verwysings
Bronne REDLIST Sanbi Plants of the World Online
soutpansbergensis Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika