thumb|260px|Formule 1 logo 2023 Formule 1 Honda Japannese Grand Prix 200px Datum 24 September 2023 Plek Suzuka Internasionale Renbaan Voorste wegspringplek Renjaer Max Verstappen Red Bull-Honda RBPT Tyd 1:28.877 Vinnigste Rondte Renjaer Max Verstappen Red Bull-Honda RBPT Tyd 1:34.183 (ronde 39 van 53) Podiumplekke 1 Max Verstappen Red Bull-Honda RBPT 2 Lando Norris McLaren-Mercedes 3 Oscar PiastriMcLaren-Mercedes
Die 2023 Formule Een Japannese Grand Prix is op 24 September 2023 op die Suzuka Internasionale Renbaan in Japan gehou. Dit was die sestiende wedren van die kampioenskapseisoen gewees.
'n Paar rekords spat Nadat hy vir die dertiende keer van hierdie seisoen 'n wedren wen, negentien sekondes voor sy naaste teenstaander, help Max Verstappen sy Red Bull Racing-span om hul sesde wêreldvervaardigerskampioenskapstitel in die geskiedenis in te palm, vir die tweede jaar na mekaar.
Tensy Red Bull Racing geen punte by Suzuka aanteken nie, behoort hul aan die einde van die Sondagren hul sesde vervaardigerskampioenskapstitel, die tweede in 'n ry, te wen. Die span onder leiding van Christian Horner is 308 punte voor sy naaste agtervolger, Mercedes. Max Verstappen en Sergio Pérez hoef net een punt meer as Lewis Hamilton en George Russell1 aan te teken. Verstappen kan nog nie aan die einde van die byeenkoms gekroon word nie, selfs deur homself die oorwinning te gun (met die beste rondtetyd) en selfs as die naaswenner (sy spanmaat) nie punte aanteken nie (hy sal sy voorsprong tot 177 punte vergroot terwyl hy 180 benodig).
Agter die Nederlander, wat sy negende driekuns by Suzuka behaal het, het McLaren 'n dubbele podium behaal met Lando Norris en Oscar Piastri. Lg. het vir die eerste keer die Top 3 gehaal, slegs in sy sestiende Grand Prix.
AlphaTauri skryf Liam Lawson weer in Liam Lawson, wat Daniel Ricciardo by Zandvoort, Monza en toe Singapoer vervang het, word weer deur Scuderia AlphaTauri vir die wedren ingeskryf. Hy het die vorige naweek sy eerste punte in Formule Een aangeteken, toe hy die wenstreep negende oorgesteek het. By Suzuka vind Lawson 'n bekende omgewing aangesien hy vanjaar daar in die Super Formule jaag en dus die baan goed ken.
Bande Pirelli het die volgende bande aan alle spanne te Suzuka verskaf: Bande vir 'n droë baan Reënbande 55pxHard C1 55pxMedium C2 55pxSag C3 55pxTussen-in 55pxReën
Oefensessies Vrye oefening Vrye oefening 1 Pos No Renjaer Vervaardiger Tyd11 Max Verstappen Red Bull-Honda RBPT 1:31.647255 Carlos Sainz jr. Ferrari 1:32.27334 Lando Norris McLaren-Mercedes 1:32.392416 Charles Leclerc Ferrari 1:32.574 522 Yuki Tsunoda AlphaTauri-Honda RBPT 1:32.597Vrye oefening 2 Pos No Renjaer Vervaardiger Tyd11 Max Verstappen Red Bull-Honda RBPT 1:30.688216 Charles Leclerc Ferrari 1:31.00834 Lando Norris McLaren-Mercedes 1:31.152455 Carlos Sainz jr. Ferrari 1:31.237563 George Russell Mercedes AMG 1:31.328Vrye oefening 3 Pos No Renjaer Vervaardiger Tyd11 Max Verstappen Red Bull-Honda RBPT 1:30.26724 Lando Norris McLaren-Mercedes 1:30.507381 Oscar Piastri McLaren-Mercedes 1:30.555411 Sergio Pérez Red Bull-Honda RBPT 1:31.004516 Charles Leclerc Ferrari 1:31.022
Kwalifisering Slegs 'n week ná sy terugslag tydens die Singapoerse Grand Prix, het Max Verstappen, onaantasbaar in kwalifisering, sy negende voorwegspringposisie van die seisoen en die negende-en-twintigste van sy loopbaan, behaal nadat hy al drie die oefensessies oorheers het, met 'n beste rondtetyd van minder as 1 min 29 s.
Meer as 'n halwe sekonde agtertoe het die Australiese nuweling Oscar Piastri vir die eerste keer in sy loopbaan die voorry gehaal. Sy spanmaat Lando Norris was op die tweede ry, voor Charles Leclerc. Sergio Pérez was voor Carlos Sainz jr. op die derde ry, gevolg deur die Mercedes'e van Lewis Hamilton en George Russell. Yuki Tsunoda en Fernando Alonso was onderskeidelik negende en tiende.
Pos No Renjaer Vervaardiger K1 K2 K3 Rooster11 Max Verstappen Red Bull-Honda RBPT 1:29.878 1:29.964 1:28.8771281 Oscar Piastri McLaren-Mercedes 1:30.439 1:30.122 1:29.458234 Lando Norris McLaren-Mercedes 1:30.063 1:30.296 1:29.4933416 Charles Leclerc Ferrari 1:30.393 1:29.940 1:29.5424511 Sergio Pérez Red Bull-Honda RBPT 1:30.652 1:29.965 1:29.6505655 Carlos Sainz jr. Ferrari 1:30.651 1:30.067 1:29.8506744 Lewis Hamilton Mercedes AMG1:30.811 *1 1:30.040 1:29.9087863 George Russell Mercedes AMG1:30.811 *1 1:30.268 1:30.2198922 Yuki Tsunoda AlphaTauri-Honda RBPT 1:30.733 1:30.204 1:30.30391014 Fernando Alonso Aston Martin-Mercedes 1:30.971 1:30.465 1:30.560101140 Liam Lawson AlphaTauri-Honda RBPT 1:30.425 1:30.508111210 Pierre Gasly Alpine-Renault 1:30.843 1:30.509121323 Alexander Albon Williams-Mercedes 1:30.941 1:30.537131431 Esteban Ocon Alpine-Renault 1:30.960 1:30.586141520 Kevin Magnussen Haas-Ferrari 1:30.976 1:30.665151677 Valtteri Bottas Alfa Romeo-Ferrari 1:31.049161718 Lance Stroll Aston Martin-Mercedes 1:31.181171827 Nico Hülkenberg Haas-Ferrari 1:31.299181924 Zhou Guanyu Alfa Romeo-Ferrari 1:31.39819 K1 107% tyd: 1:36.169DNQ2 Logan Sargeant Williams-Mercedes Geen tyd *220 *1 George Russell en Lewis Hamilton stel presies dieselfde tyd op gedurende K1, Russell het K1 in die negende plek geëindig omdat hy sy tyd vroeër as Hamilton s'n opgestel het. *2 Logan Sargeant kon nie 'n tyd aanteken nie, maar word deur die beamptes toegelaat om steeds aan die ren deel te neem.
Wedren Toe die wegspringligte uitdoof, het Verstappen hom tussen die twee McLarens langs hom ingewurm, maar teruggeveg in die "dubbel-links" en Norris en Piastri oorrompel. Van toe af het niemand weer die heersende tweemalige wêreldkampioen gesien nie, wat groot gapings oopgemaak het en tydens sy kuipestop, die voortou slegs vir twee rondtes prysgegee.
By sy tweede kuipestop op die sewende rondte was sy voorsprong sodanig dat hy selfs na die baan kon terugkeer aan die voorpunt. Toe hy eers uit die kuipe was, het hy selfs die rondterekordtyd opgestel. Piastri het voor sy spanmaat stilgehou en in die tweede posisie gejaag, totdat sy kuipespan hom gevra het om Norris, wat op daardie stadium vinniger in die wedren was, te laat verbykom.
Die volgorde van die podium was dus definitief vasgestel omdat Leclerc, wat toe in die vierde plek was, nie met die McLarens kon meeding nie.
Renuitslag Pos No Renjaer Vervaardiger Rondtes Tyd/Oorsaak uitval Rooster Punte11 Max Verstappen Red Bull-Honda RBPT53 1:30:58.42112624 Lando Norris McLaren-Mercedes53 +19.387318381 Oscar Piastri McLaren-Mercedes53 +36.494215416 Charles Leclerc Ferrari53 +43.998412544 Lewis Hamilton Mercedes AMG53 +49.376710655 Carlos Sainz jr. Ferrari53 +50.22168763 George Russell Mercedes AMG53 +57.65986814 Fernando Alonso Aston Martin-Mercedes53 +1:14.725104931 Esteban Ocon Alpine-Renault53 +1:19.6781421010 Pierre Gasly Alpine-Renault53 +1:23.1551211140 Liam Lawson AlphaTauri-Honda RBPT52 +1 rondte11 1222 Yuki Tsunoda AlphaTauri-Honda RBPT52 +1 rondte9 1324 Zhou Guanyu Alfa Romeo-Ferrari52 +1 rondte19 1427 Nico Hülkenberg Haas-Ferrari52 +1 rondte18 1520 Kevin Magnussen Haas-Ferrari52 +1 rondte15 DNF23 Alexander Albon Williams-Mercedes26 Botsingskade13 DNF2 Logan Sargeant Williams-Mercedes22 BotsingskadeKuipe DNF18 Lance Stroll Aston Martin-Mercedes20 Agtervlerk17 DNF11 Sergio Pérez Red Bull Racing-Honda RBPT15 Botsingskade5 DNF77 Valtteri Bottas Alfa Romeo-Ferrari7 Botsingskade16 Bron: formula1.com
Puntestand na die Grand Prix Renjaers Plek No. Renjaer Span Punte Var.11 Max Verstappen Red Bull-Honda RBPT400211 Sergio Pérez Red Bull-Honda RBPT223344 Lewis Hamilton Mercedes AMG190414 Fernando Alonso Aston Martin-Mercedes174555 Carlos Sainz jr. Ferrari150616 Charles Leclerc Ferrari13574 Lando Norris McLaren-Mercedes115863 George Russell Mercedes AMG115981 Oscar Piastri McLaren-Mercedes5721018 Lance Stroll Aston Martin-Mercedes471110 Pierre Gasly Alpine-Renault461231 Esteban Ocon Alpine-Renault381323 Alexander Albon Williams-Mercedes211427 Nico Hülkenberg Haas-Ferrari91577 Valtteri Bottas Alfa Romeo-Ferrari61624 Zhou Guanyu Alfa Romeo-Ferrari41722 Yuki Tsunoda AlphaTauri-RBPT31820 Kevin Magnussen Haas-Ferrari31940 Liam Lawson AlphaTauri-RBPT2202 Logan Sargeant Williams-Mercedes02121 Nyck de Vries AlphaTauri-RBPT0223 Daniel Ricciardo AlphaTauri-RBPT0
Vervaardigers Plek Span Punte Kamp. Red Bull-Honda RBPT6232 Mercedes AMG3053 Ferrari2854 Aston Martin-Mercedes2215 McLaren-Mercedes1726 Alpine-Renault847 Williams-Mercedes218 Haas-Ferrari129 Alfa Romeo-Ferrari1010 AlphaTauri-Honda RBPT5
Verwysings
Kategorie:Japannese Grand Prix Japan