Liam Lawson (gebore 11 Februarie 2002) is 'n Nieu-Seelandse motorrenjaer wat tans aan Formule Een deelneem vir Scuderia AlphaTauri en die Super Formule-kampioenskap vir Team Mugen. Lawson, wat deur die driemalige Nieu-Seelandse Grand Prix-wenner Ken Smith afgerig word, het voorheen vir die Carlin- span aan die FIA Formule 2-kampioenskap deelgeneem, waar hy derde geëindig het in 2022. Hy is 'n vorige Toyota Racing Series-kampioen en lid van die Red Bull Junior-span. In 2021 het hy ook vir die Red Bull AF Corse-span in die Deutsche Tourenwagen Masters gejaag, saam met Alexander Albon en het die kampioenskap in die laaste ronde misgeloop.
Lawson dien ook tans as 'n reserwejaer vir Red Bull Racing. Hy het sy Formule Een-debuut by die 2023 Nederlandse Grand Prix gemaak, toe hy Daniel Ricciardo by die AlphaTauri-span vervang het. Ricciardo het 'n gebreekte beentjie in sy hand opgedoen tydens 'n ongeluk in vrye oefening.
Formule 1-uitslae
Jaar Inskrywer Onderstel Enjin 1 2 3 4 5 6 7 8 9 10 11 12 13 14 15 16 17 18 19 20 21 22 23 24 Plek Punte 2022 Scuderia AlphaTauri AlphaTauri AT03 Red Bull RBPTH001 1.6 V6 t BHR SAU AUS EMI MIA SPA MON AZE KAN GBR OOS FRA HON BEL NED ITA SIN JPN VSA MXC SAP–– Oracle Red Bull Racing Red Bull RB18 ABU 2023 Scuderia AlphaTauri AlphaTauri AT04 HondaRBPTH0011.6 V6 t BHR SAU AUS AZE MIA MON SPA KAN OOS GBR HON BEL NED13 ITA11 SIN9 JPN11 KAT17 VSA MXC SAP LVG ABU202 2024 RB RB VCARB 01 HondaRBPTH002 1.6 V6 t h BHR SAU AUS JPN CHN MIA EMI MON KAN SPA OOS GBR HON BEL NED ITA AZE SIN VSA9 MXS16 SAP9 LSV16 KAT14 ABU17†214 2025 Oracle Red Bull Racing Red Bull RB21 Honda RBPTH003 1.6 V6 t AUSDNF CHN121438Racing BullsRacing BullsVCARB 02HondaRBPTH002 V6 t h JPN17 BHR16 SAU12 MIADNF EMI14 MON8 SPA11 KANDNF OOS6 GBRDNF BEL8 HON8 NED12 ITA14 AZE5 SIN15 VSA11 MXSDNF SAP7 LSV14 KAT9 ABU182026Racing BullsRacing BullsVCARB 03Red Bull Ford DM01 1.6 V6 t h AUS13 CHN77 JPN9 MIADNF KAN7 MON5 BKT8 OOS9 GBR6 BEL12 HON8 AZE12 BHR SIN VSA MXS SAP LSV KAT ABU** Oracle Red Bull Racing Red Bull RB22 Red Bull Ford 1.6 V6 t h NED7 ITA14 SPA6 † Lawson haal nie die eindstreep nie, maar word wel geklassifiseer, omdat hy meer as 90% van die renafstand afgelê het. * Seisoen is nog aan die gang.
Verwysings
Kategorie:Nieu-Seelandse renjaers Kategorie:Formule Een-renjaers Kategorie:Geboortes in 2002 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Nieu-Seelandse sportlui