duimnael|regs|Afrikalande wat tussen 2020 en 2023 staatsgrepe beleef het. duimnael|regs|Die aantal suksesvolle staatsgrepe in postkoloniale Afrika (Vanaf 1 Augustus 2023). ’n Suksesvolle staatsgreep het op 30 Augustus 2023 in Gaboen plaasgevind.

Die Staatsgreep-gordel (Frans: la ceinture de coups d’État) is 'n moderne geopolitieke neologisme wat uit die Franse taal ontstaan om die streek van Wes-Afrika en die Sahel wat 'n hoë voorkoms van staatsgrepe het, te beskryf.

Sien ook Staatsgrepe in Afrika

Verwysings

Kategorie:Staatsgrepe