Die Suid-Afrikaanse Burgerlugvaartowerheid (SACAA of CAA) is die burgerlugvaartowerheid van Suid-Afrika, wat toesig hou oor burgerlugvaart en ondersoeke van lugvaartongelukke en -voorvalle beheer. Dit het sy hoofkantoor in die Ikhaya Lokundiza-gebou 16 in Watervalpark, Midrand, noord van Johannesburg."Contacts ." South African Civil Aviation Authority. Besoek op 9 Junie 2009. "Ikhaya Lokundiza Building 16 Treur Close Waterfall Park Midrand""Map to the SACAA Offices ." Suid-Afrikaanse Burgerlugvaartowerheid. Besoek op 13 Mei 2010.
Verwysings
Eksterne skakels Suid-Afrikaanse Burgerlugvaartowerheid
Kategorie:Lugvaart