Stepnoi (Russies: Степной) is 'n dorpie in Krasnojarski-rajon van Astrachan-oblast, Rusland. Dit is die setel van die Achtoeba Plaaslike Munisipaliteit wat nog vier nedersettings insluit, en lê op 'n eiland in die Wolga-rivierdelta. Die dorpie se naam kom van die Russiese woord vir "steppe".
Demografie Volgens Sensus 2010 het Stepnoi 58 inwoners gehad. Etniese Kasakke vorm die meerderheid van die dorpie se bevolking.
Etniese groepeSensus 2010Persentasie Kasakke 40 69% Russe 15 25,9% Tartare 3 5,2% Totaal 58 100%
Verwysings
Kategorie:Nedersettings in Astrachan-oblast