Delosperma subpetiolatum is 'n meerjarige sukkulent wat deel is van die Aizoaceae familie. Die spesie is endemies aan KwaZulu-Natal en die Oos-Kaap, dit kom op die grens tussen die twee provinsies voor en het 'n voorkomsgebied van 3107 km². Daar is ten minste agte subpopulasies bekend. Die plant het reeds 57% van sy habitat afgestaan aan gewasverbouing, ontwikkeling, oorbeweiding en onbeheerde vure.
Bronne REDLIST Sanbi Plants of the World Online
Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika subpetiolatum