Delosperma mariae is 'n meerjarige sukkulent wat deel is van die Aizoaceae familie. Die spesie is endemies aan die Wes-Kaap en kom op die Agulhasvlakte voor. Daar is twee subpopulasies bekend en die plant is deel van die fynbos. Albei subpopulasies word deur indringerplante en swak brandbestuur bedreig.
Bronne REDLIST Sanbi Plants of the World Online
Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika mariae