Delosperma lootsbergense is 'n meerjarige sukkulent wat deel is van die Aizoaceae familie. Die spesie is endemies aan die Noord-Kaap en die Oos-Kaap. Die plant kom voor in die Sneeuberge, die Stormberg en die Suurberge. Die plante het tans geen bedreigings nie, daar is dertig subpopulasies en is deel van die Nama-Karoo-bioom.

Bronne REDLIST Sanbi Plants of the World Online

Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika lootsbergense