Komsomolski (Russies: Комсомольский) is 'n dorpie in Krasnojarski-rajon van Astrachan-oblast, Rusland. Dit is die setel van die Achtoeba Plaaslike Munisipaliteit wat nog vier kleiner nedersettings insluit, en lê op 'n eiland in die Wolga-rivierdelta.
Demografie Volgens Sensus 2010 het Komsomolski 1 183 inwoners gehad. Etniese Kasakke vorm die meerderheid van die dorpie se bevolking.
Etniese groepeSensus 2010Persentasie Kasakke 813 68,7% Russe 273 23,1% Tartare 45 3,8% Nogais 17 1,4% Oekraïners 8 0,7% Ander groepe 27 2,3% Totaal 1 183 100%
Verwysings
Kategorie:Nedersettings in Astrachan-oblast