Oleinokowo (Russies: Олейниково) is 'n klein dorpie in Liman-rajon van Astrachan-oblast, Rusland. Dit behoort tot die Promislofka Plaaslike Munisipaliteit wat nog een groter nedersetting, Promislofka, insluit. Dit lê naby die grens met Kalmikië, 'n ander federale deelgebied van Rusland.
Demografie Volgens Sensus 2010 het Oleinikowo 20 inwoners gehad. Etniese Tsjetsjniërs vorm die meerderheid van die dorpie se bevolking.
Etniese groepeSensus 2010Persentasie Tsjetsjniërs 17 85% Dargine 66 15% Totaal 1 459 100%
Verwysings
Kategorie:Nedersettings in Astrachan-oblast