Raphia hookeri is 'n boom wat deel is van die Arecaceae familie. Die plant is inheems aan Angola, Benin, Demokratiese Republiek die Kongo, Ekwatoriaal-Guinee, Gaboen, Gambië, Ghana, Guinee, Golf van Guinee-eilande, Ivoorkus, Kameroen, Liberië, Nigerië, Republiek die Kongo, Sentraal-Afrikaanse Republiek, Sierra Leone en Togo.
Verbouing Hierdie palmspesie word in Nigerië geteel vir verskeie doeleindes. Hy lewer boumateriaal en 'n plaaslike drankie. Die verbouing gaan deur die sade. 'n Probleem is dat 'n kwart van hulle aan 'n siekte ly wat die sade ná twee tot vier weke droog en skilferig maak. Die siekte word deur 'n swam Xylaria feejeensis veroorsaak.
Sien ook Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bome
Bron Plants of the World Online
Kategorie:Raphia Kategorie:Flora van Angola Kategorie:Flora van Benin Kategorie:Flora van die Demokratiese Republiek die Kongo Kategorie:Flora van Ekwatoriaal-Guinee Kategorie:Flora van Gaboen Kategorie:Flora van Gambië Kategorie:Flora van Ghana Kategorie:Flora van Guinee Kategorie:Flora van Ivoorkus Kategorie:Flora van Kameroen Kategorie:Flora van Liberië Kategorie:Flora van Nigerië Kategorie:Flora van die Republiek die Kongo Kategorie:Flora van die Sentraal-Afrikaanse Republiek Kategorie:Flora van Sierra Leone Kategorie:Flora van Togo