Liman-rajon (Russies: Лиманский район) is 'n administratiewe rajon van Astrachan-oblast, Rusland. Dit lê in die weestelike deel van die Wolga-rivierdelta en grens aan die Republiek van Kalmikië, 'n ander federale deelgebied van Rusland. Die rajon se setel is die gelyknamige dorp Liman.

Demografie Volgens Sensus 2010 het Liman-rajon 31 952 inwoners gehad. Etniese Russe vorm die meerderheid van die rajon se bevolking.

Etniese groepSensus 2010 Persentasie Russe 22 758 71,23% Kalmikiërs 3 102 9,71% Tsjetsjniërs 1 274 3,99% Kasakke 1 227 3,84% Tartare 1 027 3,21% Dargine 460 1,43% Ander groepe 1 396 4,37% Onbekend 718 2,25% Totaal 31 952 100%

Verwysings

Kategorie:Astrachan-oblast