Die geeldoring (Rhigozum obovatum) is meerjarige, struik of 'n boom wat deel is van die Bignoniaceae familie. Die spesie is inheems aan Namibië, Suid-Afrika en Zimbabwe. In Suid-Afrika kom die plant in Limpopo, Mpumalanga, Noord-Kaap, Oos-Kaap, die Vrystaat en die Wes-Kaap voor. Die boom se FSA-nommer is 675.https://www.treetags.co.za/national-list-of-indigenous-trees/

Die plant staan ook as die berggranaat, geelberggranaat, geelgranaat, granaatbos en ystervarkbos bekend.

Sien ook Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bome

Verwysings

Bronne REDLIST Sanbi Plants of the World Online

Kategorie:Rhigozum Kategorie:Flora van Namibië Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Flora van Zimbabwe