Die Luftwaffe is die Duitse Lugmag.

Geskiedenis duimnael|links|140px|Embleem van die Luftwaffe Die Luftwaffe is aanvanklik in 1910 gestig onder die naam Luftstreitkräfte. Hoewel Duitsland die eerste land in die wêreld was wat 'n lugmag besit het, is dit amptelik nie die oudste in die wêreld nie, omrede dit twee keer ontbind is, na beide die wêreldoorloë.

Verwysings

Kategorie:Duitse weermag Kategorie:Lugmagte