Esterhuysenia alpina is 'n vetplant wat deel is van die Aizoaceae familie. Die spesie is endemies aan die Wes-Kaap en kom in die Hexrivierberge op hoë hoogtes voor. Die plant het geen bedreigings nie maar word as seldsaam beskou en is deel van die fynbos.

Bronne REDLIST Sanbi Plants of the World Online

Kategorie:Esterhuysenia Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika