Pedro Pablo Kuczynski (gebore 3 Oktober 1938) is 'n Peruaanse politikus wat van 28 Julie 2016 tot 23 Maart 2018 die president van Peru was.
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1938 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Peruane Kategorie:Presidente Kategorie:Ministers van Ekonomie Kategorie:Ministers van Energie