Die spoegboom (Commiphora cervifolia) is 'n struik of klein boompie wat aan die familie Burseraceae behoort. Die plant is inheems aan Namibië en die Noord-Kaap in Suid-Afrika. Dit kom in die Oranjeriviervallei voor vanaf Ai-Ais, Vioolsdrif en Goodhouse.
Die boom se FSA-nommer is 273.5.https://www.treetags.co.za/national-list-of-indigenous-trees/
Sien ook Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bome
Verwysings
Bronnelys Plants of the World Online REDLIST Sanbi
cervifolia Kategorie:Flora van Namibië Kategorie:Flora van Suid-Afrika