Die loogbos (Mesembryanthemum granulicaule) is 'n vetplant wat deel is van die Aizoaceae familie. Die plant is inheems aan Namibië en Suid-Afrika waar dit in die Noord-Kaap, Oos-Kaap, Vrystaat en die Wes-Kaap voorkom.

Bronne REDLIST Sanbi Plants of the World Online

granulicaule Kategorie:Flora van Namibië Kategorie:Flora van Suid-Afrika