Die skotteloor (Mesembryanthemum sladenianum) is 'n vetplant wat deel is van die Aizoaceae familie. Die plant is inheems aan Namibië en Suid-Afrika waar dit in die Noord-Kaap voorkom.

Bronne REDLIST Sanbi Plants of the World Online

sladenianum Kategorie:Flora van Namibië Kategorie:Flora van Suid-Afrika