Die jaar 1348 was 'n skrikkeljaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Maandag begin het. Dit was die 48ste jaar van die 14de eeu n.C. In teenstelling met gewone jare het die jaar 366 dae en 'n 29 Februarie gehad. Gebeure 6 Junie – Pous Clemens VI koop Avignon van koningin Johanna I van Napels. 6 Julie – Pous Clemens VI publiseer 'n bul waarin hy aanvoer dat mense wat die Jode verantwoordelik hou vir die pesepidemie (die Swart Dood), na die duiwel luister.
Geboortes 11 April – Andronikos IV Palaiologos, keiser van die Bisantynse Ryk († 1385)
Sterftes
Kategorie:14de eeu