Die rivierwitbos (Maerua gilgii) is 'n struik of boom wat deel is van die Capparaceae familie. Die spesie is inheems in Namibië en Suid-Afrika. Die spesie kom in die laer vallei van die Oranjerivier voor, ooswaarts tot by Gordonia.
Die boom se FSA-nommer is 133.1.https://www.treetags.co.za/national-list-of-indigenous-trees/
Sien ook Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bome
Verwysings
Bronne REDLIST Sanbi Plants of the World
Kategorie:Bome van Afrika Kategorie:Maerua Kategorie:Flora van Namibië Kategorie:Flora van Suid-Afrika