Die 1998 Formule Een Belgiese Grand Prix is op 30 Augustus 1998 op die Circuit de Spa-Francorchamps, in België, gehou. Die wedren is deur Damon Hill in 'n Jordan-Mugen-Honda gewen.
Renuitslag Pos No Renjaer Vervaardiger Rondtes Tyd/Oorsaak van uitval Rooster Punte 1 9 Damon Hill Jordan-Mugen-Honda 44 1'43:47.4 3 10 2 10 Ralf Schumacher Jordan-Mugen-Honda 44 +0.932 8 6 3 14 Jean Alesi Sauber-Petronas 44 +7.24 10 4 4 2 Heinz-Harald Frentzen Williams-Mecachrome 44 +32.243 9 3 5 16 Pedro Diniz Arrows 44 +51.682 16 2 6 12 Jarno Trulli Prost-Peugeot 42 +2 Rondes 13 1 7 7 David Coulthard McLaren-Mercedes 39 +5 Rondtes 2 8 22 Shinji Nakano Minardi-Ford 39 +5 Rondtes 21
Die wedren het geheel en al in uiters nat weer geloop, wat verskeie botsings veroorsaak het. As 'n gevolg daarvan het al die ander deelnemers uitgeval.
Kategorie:Belgiese Grand Prix België