Die smalblaarkapperbos (Capparis brassii) is 'n struik wat aan die familie Capparaceae behoort. Die plant is inheems aan Benin, Ghana, Mosambiek, Nigerië, Sierra Leone, Suid-Afrika en Togo. In Suid-Afrika kom die struik in KwaZulu-Natal en die Oos-Kaap voor.

Die boom se FSA-nommer is 129.6.https://www.treetags.co.za/national-list-of-indigenous-trees/

Sien ook Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bome

Verwysings

Bronne REDLIST Sanbi Plants of the World Online

Kategorie:Capparis Kategorie:Bome van Afrika Kategorie:Flora van Benin Kategorie:Flora van Ghana Kategorie:Flora van Mosambiek Kategorie:Flora van Nigerië Kategorie:Flora van Sierra Leone Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Flora van Togo