Die sandkiepersol (Cussonia arenicola) is 'n struik wat deel is van die Araliaceae familie. Die spesie is inheems aan KwaZulu-Natal en Mosambiek. Die boom se FSA-nommer is 561.1.https://www.treetags.co.za/national-list-of-indigenous-trees/
Verwysings
Sien ook Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bome
Bron Plants of the World Online
Kategorie:Bome van Afrika arenicola Kategorie:Flora van Mosambiek Kategorie:Flora van Suid-Afrika