Die karooplakkiebos (Crassula arborescens) is 'n vetplant wat deel is van die Crassulaceae familie. Die plant is endemies aan die Wes-Kaap. Die spesie het twee subspesies: Crassula arborescens subsp. arborescens Crassula arborescens subsp. undulatifolia Toelken

Sien ook Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bome

Bronne REDLIST Sanbi Plants of the World Online

arborescens Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika