Die Mzintlavarivier is 'n lang rivier wat in KwaZulu-Natal en die voormalige Transkei van die Oos-Kaap, Suid-Afrika vloei. Die bolope van die rivier ontspring oos van die Drakensbergeskarp in die suide van KwaZulu-Natal en vloei suidwaarts verby Kokstad voordat dit die Oos-Kaap binnevloei. Die Mzintlava volg 'n redelike lang roete voordat dit by die Umzimvuburivier aansluit, ongeveer tussen Qumbu en Lusikisiki.

Oorsprong

Monding

Eksterne skakel Google-kaart van die Mzintlavarivier se monding by Geonames.org (cc-by)

Kategorie:Riviere in Oos-Kaap