Die Soutpansbergdoring (Senegalia montis-salinarum) is 'n boom wat deel van die Fabaceae familie is. Die spesie is endemies aan Suid-Afrika en kom in die Soutpansberg voor. Die boom se FSA-nommer is 753.https://www.treetags.co.za/national-list-of-indigenous-trees/
Verwysings
Sien ook Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bome
Bron Plants of the World Online
montis-salinarum Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika