Volksvreemde Vertalings is die vyfde ateljeealbum van die musiekgroep Bittereinder.

Bittereinder het in Mei 2017 aangekondig dat hulle besig was om op hulle vyfde album te werk.

Die album is op 9 September 2022 vrygestel en neem 'n algehele baie rustiger, meer introspektiewe styl aan as hul vorige albums.

Daar is ook 'n Delux weergawe wat op 18 November 2022 vrygestel is.

Snitlys

Verwysings

Eksterne skakels http://www.bittereinder.com

Kategorie:Suid-Afrikaanse albums